|
Uiteindelik!!! 'n Maklike manier om Wiskunde en Lees onder die knie te kry Die program word op jou rekenaar gelaai en dan word lesse interaktief en oudio-visueel aan jou kinders verduidelik sonder enige stres. *SPLINTERNUUT* Ons het nou ook 'n baie oulike Skoolgereedmakings-program wat PERSEPTUELE ONTWIKKELING insluit
|
|
|
(Sluit nie Gr.10-12 in nie, maar klik hier om daarna te kyk)
Kyk asb onder na van die spyskaarte Help jou kind nou met hierdie interaktiewe oudio-visuele produk!!!
BLAD 1
BLAD 2 -
Jy kan of die spyskaart gebruik of uit die CAPS gaan link na die lesse toe - Verkillende grade kan dieselfde lesse gebruik
BLAD 3 -
Trig is nog net in Engels beskikbaar. Kinders leer baie maklik hieraan omdat die belangrikste begrippe met maklike rympie-woorde geleer word
Voorbeelde uit die programme
Net te veel om te wys!!! Belê vandag in jou kind se toekoms!!! Ontwikkelaar - Chanine Nel
|
|
Stuur e-pos info@rockseries.co.za
met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
|