Uiteindelik!!! 'n Maklike manier om Wiskunde en Lees onder die knie te kry Die program word op jou rekenaar gelaai en dan word lesse interaktief en oudio-visueel aan jou kinders verduidelik sonder enige stres. *SPLINTERNUUT* Ons het nou ook 'n baie oulike Skoolgereedmakings-program wat PERSEPTUELE ONTWIKKELING insluit
|
|
Betaal R100 esktra per jaar saam met die hoofpakket Wiskunde (kan nie alleeen gekoop word nie) |
Stuur e-pos info@rockseries.co.za
met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
|