om te luister wat 'n terapeut sê van die program

Uiteindelik!!! 'n Maklike manier om Wiskunde en Lees onder die knie te kry

Die program word op jou rekenaar gelaai en dan word lesse interaktief en oudio-visueel aan jou kinders verduidelik sonder enige stres.

*SPLINTERNUUT*

Ons het nou ook 'n baie oulike Skoolgereedmakings-program 

wat PERSEPTUELE ONTWIKKELING insluit

Gee jou kind nou die voordeel!! GEEN INTERNET NODIG!!!

 

Die program word verhuur per jaar / maand per rekenaar

Die algemeenste vraag wat ons kry is of jy Wiskunde, lees en tale ontvang in die Combo. Die antwoord is 'n besliste ja

Verskillende grade word ingesluit. So jy huur een program en al jou kinders kan daarop werk, solank dit op een rekenaar is

Daar is selfs matriekwerk op. Afrikaans, Engels en lees is tot op matriekvlak, en die wiskunde is die Trig, Euklidiese meetkunde, Meetkundige en Rekenkundige rye en reekse is ook tot op gr.12 vlak - groter kinders kan die program gebruik om al die boublokke weer af te stof!

Rekenaarvereistes

Sal werk op alle Windows Rekenaars van XP tot Windows 10

Produknavrae - baie meer lesse is intussen bygewerk

Die lesse is volgens CAPS 

Hoop u kind geniet die program.. laat weet ons van enige les-idees..

Vir navrae kontak u konsultant of skryf 'n epos aan support@rockseries.co.za

sluit altyd u nommer op die kassie by enige navraag in

En as daar enige probleem is, stuur asseblief 'n e-pos aan support@rockseries.co.za

 

 

 

Stuur e-pos info@rockseries.co.za met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
Kopiereg © 2010 Rotsreeks Opvoedkundige Programme
Laaste verandering aan hierdie webwerf: July 02, 2019