om te luister wat 'n terapeut sê van die program

Uiteindelik!!! 'n Maklike manier om Wiskunde en Lees onder die knie te kry

Die program word op jou rekenaar gelaai en dan word lesse interaktief en oudio-visueel aan jou kinders verduidelik sonder enige stres.

*SPLINTERNUUT*

Ons het nou ook 'n baie oulike Skoolgereedmakings-program 

wat PERSEPTUELE ONTWIKKELING insluit

Gee jou kind nou die voordeel!! GEEN INTERNET NODIG!!!

 

PEDIATRIC NEUROPSYCHOLOGY - THE IMPACT OF THE ROCK SERIES ON INDIVIDUAL DEVELOPMENT.pdf

Een van die lekker dinge van die program is dat die kind teen haar/sy eie pas kan werk

Stappe kan weer en weer na geluister en gekyk word totdat die konsep verstaan word

Niemand word kwaad nie en die kind word nie afgebreek nie, maar wel opgebou omdat hy lesse makliker kan verstaan en dan 

die smaak van oorwinning proe as hy/sy iets oorwin.  

website statistics

 

 

 

Stuur e-pos info@rockseries.co.za met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
Kopiereg © 2010 Rotsreeks Opvoedkundige Programme
Laaste verandering aan hierdie webwerf: July 02, 2019