om te luister wat 'n terapeut sê van die program

Uiteindelik!!! 'n Maklike manier om Wiskunde en Lees onder die knie te kry

Die program word op jou rekenaar gelaai en dan word lesse interaktief en oudio-visueel aan jou kinders verduidelik sonder enige stres.

*SPLINTERNUUT*

Ons het nou ook 'n baie oulike Skoolgereedmakings-program 

wat PERSEPTUELE ONTWIKKELING insluit

Gee jou kind nou die voordeel!! GEEN INTERNET NODIG!!!

 

Wou jy nog altyd 1000 woorde per minuut lees?

Dink net, as jy vinnig kan lees, kan jy vinnig leer!!!!

Hierdie program sal jou help om jou leesspoed blitsig te verbeter

Meer inligting

Hier is 'n paar van die spyskaarte in die nuwe Leesprogram:

Perseptuele Ontwikkeling

Persepsie: pre-toetse (kan ook gebruik word vir Post-toetse)

Hier kan jy kyk of jou kind iewers iets gemis het!

Perseptuele oefeninge:

Inskerpingsmateriaal: Kan alles uitgedruk word

Basiese Lees word net soos alles in Engels en Afrikaans gedoen. 

Op vlak 1 sal die leerder op elke woord kan klik om daarna te luister. Hy sal ook na die hele sin kan luister. 

Leerders word opgebou totdat hulle uiteindelik op vlak 4 'n hele storie kan lees. Al die leesstukke word deur

klank ondersteun. Die leerder kan dus altyd luister as hulle onseker is. Streslose leergenot!!

Oog-Oefeninge is baie belangrik vir kinders/leerders se leesontwikkeling. 

Hierdie is die afdelings in Spelling waarmee die leerders die meeste kleitrap. 

Ons begin deur die basiese letters te leer. Op elke letter word Visuele Diskriminasie, Visuele geheue, Ouditiewe diskriminasie en -geheue toegepas. Leerders word aanhoudend gemotiveer met positiewe klanke.

Spelling en Lees was nog nooit so maklik nie!

90 woorde word hier inge-oefen en op elke woord word Visuele Diskriminasie, Visuele Geheue, 

Ouditiewe Diskriminasie en Geheue toegepas.

Dit word opgevolg deur Flits-oefeninge sodat die woorde ordentlik vasgevang kan word. 

Op vlak drie sal daar eenvoudige frases geflits word. Leerders word telkens deur positiewe woorde gemotiveer!

 

 

 

 

Stuur e-pos info@rockseries.co.za met voorstelle & vrae oor hierdie webwerf of die produk.
Kopiereg © 2010 Rotsreeks Opvoedkundige Programme
Laaste verandering aan hierdie webwerf: July 02, 2019